Live Analytics
Comments 0
Gerduan Kemp Analytics Table
Income Estimates for Gerduan Kemp
Based on Gerduan Kemp's total view count of 240K views and industry-standard rates, this YouTube channel has generated an estimated total earning of $169 - $482 through ad revenue. Historical data is not yet available to calculate daily, weekly, or monthly averages.
About Gerduan Kemp
Explore Gerduan Kemp's YouTube presence with 1,041 subscribers and 17 videos. Experience the cumulative impact of 240,912 views across their engaging content.
Na die sukses van sy vorige vrystelling, Koffie in die kroeg, wat reeds meer as 70 000 keer gestroom is oor ’n tydperk van twee maande, is Gerduan Kemp terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat sal aanklank vind by luisteraars van alle ouderdomme. ALLES TOT NOU is ’n dinamiese country-rock-liedjie met ’n diepgaande boodskap oor verhoudinge en hoe belangrik dit is om nie op te gee wanneer uitdagings oor jou pad kom nie. Volgens Kemp, is die konsep gebore in die drie jaar waarin hy geen nuwe musiek uitgebring het nie. Hy deel: “Ek het in daardie tydperk gewonder of ek ooit weer musiek sal vrystel. Terwyl ek een dag by my klavier sit, het ek net weer besef hoe groot deel musiek van my lewe is. Hoewel die hooftema van die lied liefde is, beteken dit vir my persoonlik hoe alles wat ek tot nou toe aangepak het in die lewe my gebring het tot op die plek waar ek hierdie musiek kan vrystel waarmee ek mense se harte kan raak.”
About YouTube Live Subscriber Count
SocialCounts.org lets you track YouTube live subscriber count in real time with our intuitive live sub count tracker for any channel
Watch yt live subscriber count trends unfold as our dashboard updates instantly with every new subscriber
Experience accurate youtubers live subscriber count insights powered by YouTube’s official API and smart analytics
Fuel your channel growth with live youtube sub count updates and up to the second data at SocialCounts.org
Embed Widget
Parameters:
fullscreen=true- Fullscreen countergraph=true- Live graph chartcounter=0/1/2- Select counter (0=views, 1=subscribers, 2=videos)
URL
Click to copy the embed URL to your clipboard