Channel BannerChannel Banner
UCkkqZ9ziJrBfWonmzXJQjrgUCkkqZ9ziJrBfWonmzXJQjrg

JACOBUS

805
Socialcounts.Org
Enter Fullscreen (f)
362,994
channel views
4
videos
daily sub 0
monthly sub 0

Share

Live Analytics

Comments 0

JACOBUS Analytics Table

Income Estimates for JACOBUS

Based on JACOBUS's total view count of 362K views and industry-standard rates, this YouTube channel has generated an estimated total earning of $254 - $726 through ad revenue. Historical data is not yet available to calculate daily, weekly, or monthly averages.

About JACOBUS

Explore JACOBUS's YouTube presence with 805 subscribers and 4 videos. Experience the cumulative impact of 362,994 views across their engaging content.

Die 20-jarige JACOBUS is gebore en getoë in die wynstreek Robertson in die Wes-Kaap, waar hy steeds woon. Hy is tans besig met sy studies in wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, maar dit is musiek wat werklik in sy are loop. Reeds op die ouderdom van 16 het hy begin om oorspronklike musiek te skryf en self te vervaardig. Met ’n musikale familie-agtergrond en ’n ma wat self musiek studeer het, is dit geen verrassing dat JACOBUS se talent vinnig begin uitstaan het nie. Sy unieke growwe stem het veral aandag getrek toe hy ’n vars weergawe van Demi Lee Moore se gewilde liedjie “Mis Eet Slaap Herhaal” gedeel het op TikTok — ’n video wat reeds meer as 80 000 oë bereik het. Hierdie vertolking het die aandag van Coleske Artists getrek en JACOBUS op die radar van die Afrikaanse musiekbedryf geplaas. Sy debuutenkelsnit, “Gat in jou sak,” is op 16 Mei uitgereik en bied ’n eerste kykie na die talent en gevoel wat JACOBUS in sy musiek bring.

About YouTube Live Subscriber Count

SocialCounts.org lets you track YouTube live subscriber count in real time with our intuitive live sub count tracker for any channel

Watch yt live subscriber count trends unfold as our dashboard updates instantly with every new subscriber

Experience accurate youtubers live subscriber count insights powered by YouTube’s official API and smart analytics

Fuel your channel growth with live youtube sub count updates and up to the second data at SocialCounts.org

Embed Widget

Parameters:

  • fullscreen=true - Fullscreen counter
  • graph=true - Live graph chart
  • counter=0/1/2 - Select counter (0=views, 1=subscribers, 2=videos)
URL

Click to copy the embed URL to your clipboard