1,146
likes
82
comments
daily view 0
monthly view 0
Live Analytics
Comments 0
Aidam-John & Lil' Willy - Alleen op Kersfees (Official Audio) Analytics Table
Income Estimates for Aidam-John & Lil' Willy - Alleen op Kersfees (Official Audio)
Based on this YouTube video's total view count of 105K views and industry-standard rates, the estimated total earning is $74 - $210 through ad revenue. Historical data is not yet available to calculate daily, weekly, or monthly averages.
About Aidam-John & Lil' Willy - Alleen op Kersfees (Official Audio)
Explore Aidam-John & Lil' Willy - Alleen op Kersfees (Official Audio) with 105,070 views, 1,146 likes, and 82 comments. Experience the impact of this video content that has captured audience attention.
Ons glo dat Desember regtig die maand van liefde is, want dis tyd van die jaar wat jy maklik die meeste liefde kan ervaar. Met daai gesê is dit ook die tyd wat jy die meeste eensaam kan voel as jy nie iemand het nie. Aidam-John & Lil' Willy spreek dit aan in hul nuutste enkelsnit Alleen op Kersfees 😌🌲 Hoe ? Hoe gaan ek nou maak My planne is klaar beraam Geskenke's onder die boom gepak Terwyl die maratak nou hang En ek alleen daar staan En hoop ek, hoop vir beter dae Wanneer is dit regtig my beurt 'n Regte persoon op 'n regtig manier moet kry Wat bestem is net vir my En die jaar is nou nie my jaar Die wind wat verwoesting saai En moedeloos geskenke weg moet pak En ek wag, ek wag nog net 'n jaar En hoop liefde gee ons 'n kans, 'n kans Ons is moeg van alleen op kersfees wees Januarie was ek vol hoop Februarie is die maand van liefde En daar staan ek met 'n dooie roos Herfs begin in Maart maand En soos die blare in April Hoop ek jy val vir Mei Junie maand is die koue maand Soos die skouer waarmee jy my vermy Julie en Augustus hulle skiet vir ons gou verby Is lente in September So in Oktober lentegeur ek oor jou November het jou opgewonde Want die feestyd is amper hier En hier sit ek alweer in Desember Stok alleen Wanneer is dit regtig my beurt (joh) 'n Regte persoon op 'n regtig manier moet kry Wat bestem is net vir my En die jaar is nou nie my jaar Die wind wat verwoesting saai En moedeloos geskenke weg moet pak En ek wag, ek wag nog net 'n jaar En hoop liefde gee ons 'n kans, 'n kans Ons is moeg van alleen op kersfees wees Sonder jou En teleurgestellings dit kom so ongewens En dit maak te seer En die jaar is nou nie my jaar Die wind wat verwoesting saai En moedeloos geskenke weg moet pak En ons wag, ons wag nog net 'n jaar En hoop liefde gee ons 'n kans, 'n kans (ons 'n kans) Ons is moeg van alleen op kersfees wees (ons is moeg) Alleen op kersfees wees Alleen op kersfees wees Volg ons op sosiale media asseblief 🤳 Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​ Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​... Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly #StayViral
About YouTube Real-Time View Count
With SocialCounts.org’s view counter, track your YouTube video’s live view count and YouTube likes count in real time with fast, reliable updates.
Watch every YouTube video live view count rise with our real-time YouTube views tracker—built for accuracy and minimal delay.
Follow YouTube real time views as they happen, using our dedicated view counter for YouTube videos.
Get up-to-date live view count on YouTube and see real-time growth with SocialCounts.org’s smart tracking tools.
Embed Widget
Parameters:
fullscreen=true- Fullscreen countergraph=true- Live graph chartcounter=0/1/2- Select counter (0=likes, 1=views, 2=comments)
URL
Click to copy the embed URL to your clipboard

