853
likes
91
comments
daily view 0
monthly view 0
Live Analytics
Comments 0
RAYNE - Skaduwees (Official Music Video) Analytics Table
Income Estimates for RAYNE - Skaduwees (Official Music Video)
Based on this YouTube video's total view count of 36.4K views and industry-standard rates, the estimated total earning is $26 - $73 through ad revenue. Historical data is not yet available to calculate daily, weekly, or monthly averages.
About RAYNE - Skaduwees (Official Music Video)
Explore RAYNE - Skaduwees (Official Music Video) with 36,481 views, 853 likes, and 91 comments. Experience the impact of this video content that has captured audience attention.
Listen to âSkaduweesâ: https://rayne.lnk.to/SkaduweesMB "Skaduwees gaan oor om jou lewe terug te neem en om vanaf die donker in die lig in te stap. Ons spandeer so veel van ons lewens om om ander mense se gemak te dans. Ons sal ons eie drome en begeertes op die agterste sitplek sit omdat ons bang is wat ander sal dink, en dat dit hulle dalk ongemaklik sal laat voel. Skaduwees is ân lyn wat ek getrek het om te sĂȘ: âGenoeg is genoeg.â Skaduwees is in totaliteit ân verklaring van self-liefde en dat ek myself en my geluk gaan begin prioritiseer, en ek hoop dat dit julle sal inspireer om dieselfde te doen, want ons verdien al die geluk in die wĂȘreld. Ek hoop Skaduwees laat julle vry voel. Ek wil hĂȘ mense moet 2 uur die oggend daarop dans in hulle kamers, ek wil hĂȘ die liedjie moet die vlam binne in mense weer aansteek. Ek wil hĂȘ dit moet julle krag gee. Genoeg gelewe in die donker." - R A Y N E âșCONNECT WITH RAYNE: Instagram - https://www.instagram.com/rayne.music/ Facebook - https://www.facebook.com/raynemusic.co.za/ Spotify - https://open.spotify.com/artist/3BfKXIXRTtUMCUSWK0f3CN Apple - https://music.apple.com/za/artist/rayne/1541384430 Deezer - https://www.deezer.com/en/artist/114519122 Website â https://www.raynemusic.co.za/ âșCREDITS: RAYNE - Director, Choreographer, Wardrobe and Styling Matthew Levings â Director, Videographer, Cinematographer and Editor Lewis Lehmann - Editor J. Livini â Lighting and Assistant Crew Member Drew Blair Mathie â Choreographer and Assistant Keenan Du Plessis â Choreographer and Dancer Eden Borrageiro (Eden Makeup Artistry) â Make Up and Hair Kenan Venter (Buzzing Beats) â Make Up and Hair Linda Lotter â Wardrobe and Styling Bokang Karabo Sesele â Behind The Scenes Videographer, Photographer and Director Taryn Ferreira â Dancer Zayne van Reenen â Dancer Charlene Hendricks â Dancer Liza Du Plessis â Actress: Barista and Newsreporter Jurie Boshoff â Extra: Agent #1 Dylan van Zyl- Extra: Agent #2 âșSPECIAL THANKS: Mom and Dad â„ Hollywood Costumes Mustang Sallyâs Ferdi Potgieter Cedric Tyler Amalahle Administrators âșLYRICS: Ek weet hoe dit voel, Ons behoort nie aan hul mensdom nie. Ons leef weg van die norm, Ver van waar al ons uniekheid en nuwe idees sal bloei. Ek weet jy strykel met jouself en jou vrees, Jou ore tuit van die geskinder. Glo my ek weet hoe byt die donker, Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. ân Lee hand voor my mond, Hou die waarheid in geseel. Uit die lig uit gestoot, Maar ekâs terug om die hoofrol te speel. My hart hunker na bietjie sonlig, Ek is so moeg om leeg te wees. Genoeg gelewe in die donker, Dis my beurt om in die lig te dans die keer. Ek weet jy strykel met jouself en jou vrees, Jou ore tuit van die geskinder. Glo my ek weet hoe byt die donker, Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. Ek weet nie meer of ek kan aanhou Om te beweer dat ek daarvan hou Om jou verwagtinge te volhou Laat my vry wees. Ek weet jy wil dalk aanhou karring, Maar kom ek spaar jou die verwarring. Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. My hart hunker na bietjie sonlig, Ek is so moeg om leeg te wees. Genoeg gelewe in die donker, Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. Ek weet jy strykel met jouself en jou vrees, Jou ore tuit van die geskinder. Glo my ek weet hoe byt die donker, Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. Ek weet nie meer of ek kan aanhou Om te beweer dat ek daarvan hou Om jou verwagtinge te volhou Laat my vry wees. Ek weet jy wil dalk aanhou karring, Maar kom ek spaar jou die verwarring. Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. #RAYNE #Skaduwees #SKDWS
About YouTube Real-Time View Count
With SocialCounts.orgâs view counter, track your YouTube videoâs live view count and YouTube likes count in real time with fast, reliable updates.
Watch every YouTube video live view count rise with our real-time YouTube views trackerâbuilt for accuracy and minimal delay.
Follow YouTube real time views as they happen, using our dedicated view counter for YouTube videos.
Get up-to-date live view count on YouTube and see real-time growth with SocialCounts.orgâs smart tracking tools.
Embed Widget
Parameters:
fullscreen=true- Fullscreen countergraph=true- Live graph chartcounter=0/1/2- Select counter (0=likes, 1=views, 2=comments)
URL
Click to copy the embed URL to your clipboard

