5,378
likes
73
comments
daily view 0
monthly view 0
Live Analytics
Comments 0
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok Analytics Table
Income Estimates for Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
Based on this YouTube video's total view count of 2.42M views and industry-standard rates, the estimated total earning is $1.69K - $4.84K through ad revenue. Historical data is not yet available to calculate daily, weekly, or monthly averages.
About Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
Explore Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok with 2,422,534 views, 5,378 likes, and 73 comments. Experience the impact of this video content that has captured audience attention.
Nora Vlok stream nou oral : https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantastiesandappel/nora-vlok Reggisseur en Verfilming : Damiane van Reenen Nora Vlok vertolk deur : Marguerite van Eeden Mede-Regisseuse & Stilering : Mienke Ehlers Kleur: Jarryd du Toit Grimering : Leney Vercellotti Assistente : Hendrik Niewoudt en Pieter Booysen Agter die Skerms : Roy Harris Babe dankie vir die Cherrypicker deur Hannu Kruger by Sterling Access en Laerskool Welgemoed vir die veld waar ons geskiet het dit word opreg waardeer! Gekerfde Senuwees almal :-) Lirieke: Ken jy vir Nora? Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora? Nora Vlok Ken jy vir Nora? Nora Vlok Ken jy vir Nora? Nora Vlok Sy word nie oud nie Sy word wys Haar hart is groot Maar die geduld is klein Sy klap ’n toon Tot waar sy gaan Haar voete die weet Waar kom sy vandaan So as jy dink Jy’s man genoeg Stap dan nader en Skraap jou gemoed Tel jou woorde Wakker slaap Ken jy vir Nora? Sy vat raak Ken jy vir Nora? Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop? Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora? Nora Vlok Ken jy vir Nora? Nora Vlok Ken jy vir Nora? Nora Vlok Vra maar haar ma hulle Lewe op genade Spaar al jou trane Daar is water in die krane Selfde boot Ander oseaan Nora Vlok waar kom jy vandaan? As jy dink Jy’s man genoeg Stap dan nader Skraap jou gemoed Tel jou woorde Wakker slaap Ken jy vir Nora? Sy vat raak Ken jy vir Nora? Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop? Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora Nora Vlok Vra maar haar ma hulle Lewe op genade Spaar al jou trane Daar is water in die krane Selle boot Ander oseaan Nora gaan nie Waar die strome gaan Ken jy vir Nora? Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora? Nora Vlok Ken jy vir Nora? Nora Vlok Vir wat probeer jy haar nog stop Sy warm nou eers op Ken jy vir Nora? Nora Vlok
About YouTube Real-Time View Count
With SocialCounts.org’s view counter, track your YouTube video’s live view count and YouTube likes count in real time with fast, reliable updates.
Watch every YouTube video live view count rise with our real-time YouTube views tracker—built for accuracy and minimal delay.
Follow YouTube real time views as they happen, using our dedicated view counter for YouTube videos.
Get up-to-date live view count on YouTube and see real-time growth with SocialCounts.org’s smart tracking tools.
Embed Widget
Parameters:
fullscreen=true- Fullscreen countergraph=true- Live graph chartcounter=0/1/2- Select counter (0=likes, 1=views, 2=comments)
URL
Click to copy the embed URL to your clipboard

